Swembad

'n Opelugswembad met 'n glygeut.
Kinders speel in 'n opblaasswembad.
'n Binnenshuise swembad in Amsterdam.

'n Swembad is 'n mensgemaakte dam met water waarin mense kan swem of duik. 'n Swembad kan vir ontspanning, die beoefening van sport of terapeutiese doeleindes ingespan word.


Developed by StudentB